Upload
others
View
1
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
8
Liturgiese Riglyne S O N D A G O G G E N D 9:00
Ready, steady, go…!
Skriflesing: Matteus 28 en Hand 1:8; I Pet 3:13-17 Teksvers: 1 Petrus 3:15 (13-17) Sing: Lied 203:1-5 Ps 130-2:1,2 Ps 84:2 Lied 292:1,2 Ps 87:1,3,4 Sb 13-3 Orrelis: Corlea vd Walt Projektor: Nicolai vd Merwe Klank: Hein Kaiser Prediker: Ds Maarten van Helden
S O N D A G A A N D 18:00
God se wysheid is dwaasheid in die oë
van die ongelowige
Skriflesing: 1 Korintiërs 1:18 tot 1 Korintiërs 2:16 Teksvers: 1 Korintiërs 1:18, 22 en 1 Korintiërs 2:2 Sing: Lied 190:1,2,3 Lied 422:,1,2,3 Sb 5-1:1,2,3,4 Sb 5-1:5,6,7 Sb 13-3 Orrelis: Corlea vd Walt Projektor: Bertus Lourens Klank: Thinus Smuts Prediker: Ds Paul vd Berg
Paulus het Jesus as die Christus aan die skeptiese en ongelowige inwoners van Korinte verkondig. Daarom het hy hom voorgeneem om die evangelie van Jesus Christus te ver-kondig deur by die kernwaarheid van die evangelie, naamlik die kruisiging van Jesus Christus, te bly. Die kernwaarheid van die evangelie, Jesus as die Christus en Hom as die gekruisigde, word ook deur Paulus in Galasiërs 6:14 as volg verwoord: “Maar wat my betref, mag God verhoed dat ek ooit oor iets anders roem as oor die kruis van ons Here Jesus Christus, want deur die kruis is die wêreld vir my dood en ek vir die wêreld.” Iemand het op grond van 2 Korintiërs 2:2 die prediking van die kruisiging van Jesus Christus die “dwaasheid van die prediking” genoem. Dwaas in die oë van die ongelowi-ges en tog ‘n krag van God vir elkeen wat in Jesus glo as die
Christus, die gekruisigde.
Na die hemelvaart van die Here Jesus en die groot opdrag is die dissipels na die bokamer en daar word ‘n week later die Heilige Gees op hulle uitgestort. So kry hulle die krag van die Gees om aan hulle opdrag te voldoen: Om getuies te wees. Hierdie opdrag word al moeiliker as die wêreld die gelowiges nie meer duld nie. As vervolging kom sal dit baie moeilik wees
om goeie getuies te wees.
Ons teks kom met ‘n baie besliste oproep dat ons gereed moet maak en wees vir wat aan die kom is… Die vraag wat dus gestel gaan word is: Hoe gereed is ek en jy? Miskien moet ons bietjie harder gereedmaak. Die eindtyd is hier en die aanslag van die wêreld op die kerk gaan nou net eskaleer. Is jy
gereed?
OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk Centurion K
Jaargang 43 Nr 16 27 Mei 2018 Webblad: http://www.gkcenturion.co.za
Om in die tuig te sterf
Volgens die Kernwoordeboek is die idioom “om in die tuig te sterwe” die manier om aan te dui dat iemand oorlede is terwyl hy nog in diens was. Dit verwys natuurlik na die tuig van rieme waarmee donkies of osse voor die wa ingespan is. Die idioom word
dan toegepas op iemand wat getrou sy werk gedoen het terwyl hy of sy gesterwe het.
Ek sou dit graag van ons ouderling wat die week oorlede is wou sê. Johan Raubenheimer was juis oppad huistoe van die ouderlingvergadering (Blok C) af. Soos gewoonlik was hy die eerste ouderling wat by die vergadering aangekom het. Hy was altyd baie vroeg in die konsistorie, selfs ook elke Sondag vir die eredienste. ‘n Man op sy pos. Hy was lief vir die Here. Lief vir die kerk. Hy was deel van die kleingroep en trots op sy groepslede. Hy was juis besig om voor te berei vir die volgende
groepsbyeenkoms waar hy die Bybelstudie sou lei.
Oppad huistoe vanaf die vergadering het hy klaarblyklik probleme ondervind en voor die aankomende verkeer op die snelweg beland. Hy is op die toneel dood. Net so on-geveer tien minute vroeër was dit sy beurt om die ouderlingvergadering met gebed af te sluit. Sy laaste woorde in die vergadering was: “...en Here, lei ons vanaand veilig
huistoe. Sy gebed is verhoor. Hy is veilig huistoe!”
In die tuig gesterf. ‘n Ouderling op sy pos. Sy werk getrou gedoen. Sy huisbesoeke op
datum. ‘n Voorbeeld vir die gemeente. ‘n Gelowige broer wat beslis gemis sal word.
Ons harte is seer vir sy skielike heengaan. Ons bid vir Rika en haar gesin die ryke
troos van die Heilige Gees toe. Ons eer sy nagedagtenis.
Die vraag wat my bybly: As die Here my skielik kom haal.. en vir jou... is jy ook met sy dinge besig? Is jy in die tuig vir die Here? Is jy besig om te werk aan sy koninkryk? Is
jy op jou pos en vol ywer en vuur vir die saak van jou Koning?
Waarmee sal ons besig wees as Jesus weer kom?
Liefdegroete
Ds Maarten
2
Kerk se bankbesonderhede: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 409
Inbetalings vir die Diakonie: Rek Naam: Diakonie Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 280 589
Inbetalings vir die Susters: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Susters Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 417
ALGEMENE INLIGTING EREDIENSTYE
Afrikaanse Oggenddiens: 9:00 Engelse Diens: 11:00
Sothodiens: 12:30 Afrikaanse Aanddiens: 18:00
DIENSBEURTE: Ouderlinge: Tjaart vd Walt Alethea : Jan Nel
Diaken: Maurice le Roux
NUWE INTREKKERS: Nuwe intrekkers word gevra om na die erediens voor by die klavier aan te meld.
KLEINGROEPKOMMISSIE: Riaan van Schalkwyk [email protected] 072 436 4763
KOMMUNIKAATJIE ELEKTRONIES: www.gkcenturion.co.za
LEWENDIGE VIDEO UITSENDINGS Volg skakel op gemeente se webblad (gkcenturion.co.za)
EREDIENSTE OP INTERNET: http://kerkdienstgemist.nl/assets/516 (direk of opname)
LUISTER NA EREDIENSTE OP SLIMFOON: TOEP: Kerkdienst Gemist
BIBLOS BYBELVERSPREIDINGSPROJEK: Esmé 0833816428/esmel.prins @gmail.com vir navrae
KATKISASIE: Vandag: Hersiening Les 7-12; Ps 100:4
Volgende week: Les 13; Ps 134:4
KLEUTERKATKISASIE (2-5jr): Ouers neem asb u kleuters ná Skriflesing na die kleuterklas (kamer 4).
Kantoorure: Ma-Do 08:00 - 13:00
Telefoon: 012 664 2614 Basdenlaan 226
Faks: 012 664 0004 Lyttelton
Epos: Kerkkantoor—[email protected] 0140
Ds Maarten van Helden: 072 143 1855
Ds Gerrit Kruger: 012 664 1847/ 082 964 5595
Ds Paul van den Berg: 012 347 0494/ 084 263 2055
Lidmate se kontakbesonderhede: Skakel die kerkkantoor of stuur asb ‘n e-pos indien u kontakbesonderhe-
de verander: [email protected]
7
BOTSHELO TRUST se fokus is op mentor- en koördineringswerk in die Shakawe omgewing wat in die Noord-Weste van Botswana geleë is. Hul leuse is “Leaders for Life” en die verskil-lende programme wat hulle aanbied is gefokus rondom drie temas: Geleerdheid, Identiteit en
Leierskap.
DOEL VAN UITREIK:
Versterking van Botshelo Trust se visie.
Opknapping van fasiliteite om dit op ‘n volhoubare vlak te bring vir die Trust.
Opvolgwerk na die Junie 2016 uitreik.
Uitvoering van geïdentifiseerde projekte.
Ondersteuning aan die le Roux gesin
Die uitreik na Shakawe vind plaas vanaf DV 23 Junie 2018 tot 1 Julie 2018.
Hiermee versoek ons skenkings en bydraes vir die projekte wat opreg waardeer sal word:
PROJEKTE:
Borggeld vir teologiese student Hannes Grové (R3 000,00).
Kontak asseblief die volgende persoon om meer inligting te bekom:
Eddy Niezen – 083 455 2760 of [email protected]
Met groot dank—Evangelisasiekommissie
Beskrywing van Projek Materiaal benodig d.m.v skenkings
1. Verfwerk en afronding aan
geboue, toilette en stoorhouer Donasie van PVA en enemmelverf is reeds ontvang. Groot
dank aan die skenker! Benodig ‘sealant’ of soortgelyke produk vir saal se sementvloer
met oppervlak van 20m x 12m.
2. Uitsorteer en opknapping van
stoorkamers en biblioteek Opvoubare plastiekkratte.
3. Inligtingsbord en aansteekborde
Softboard vir aansteekbord of geldelike skenking om dit daar
aan te koop. Geldelike skenking om ‘n staanbord te befonds.
4. Algemene herstelwerk wat krag verlenging en internetverbinding
insluit.
Geldelike skenking vir die benodighede om krag te verleng na
ander geboue.
5. Herstelwerk aan klimraam Nuwe klimraamnet word benodig om vorige net te vervang.
UITREIK NA SHAKAWE BOTSWANA BOTSHELO TRUST
6
Verhoudingsbou Pa en Seun/Pa en Dogter
6 – 8 Julie 2018 (gewysigde datum)
Jagnaweek Hou solank die naweek oop en bespreek die
onvergeetlike ondervinding as pa met jou kinders by Werni Grüenenfelder 071 491 0797
Wynand van Wyk 072 225 3843 Gerrie Meintjies 082 761 8364
Ds Gerrit 082 964 5595
FEBA: Ondersteunersbyeenkoms Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat Direkteur Amos Siyabu Phiri, van FEBA Malawi een van ons gassprekers sal wees by ons Ondersteunersbyeenkoms, wat gehou sal word op Saterdag 9 Junie 2018 om 09:30 vir 10:00, tot 11:30, by Lewende Woord Centurion, H/v Adam
Tas- en Lyttletonlaan, Clubview, Centurion, 0014
Verskeie ander media bedieninge sal ook by hierdie geleentheid wees. Saam met hulle neem ons
hande om die Goeie Nuus van die evangelie met die onbereikte wêreld te deel!
Almal is welkom! Toegang is gratis, maar donasies sal baie welkom wees.
RSVP teen Dinsdag 5 Junie om 12:00 aan Liezl of Elize: 0123355708/[email protected]
DOCENDA HET U HULP NODIG: NWU GRAADKURSUSSE Docenda NPC, is ‘n inisiatief van die Gereformeerde Kerke in SA, reeds sedert 2014 graadkursusse in die Teologie fasiliteer vir die NWU. Met dank teenoor die Here kan ons rapporteer dat Docenda se studente-talle teen einde 2017 tot sowat 55 gegroei het. Ons is daarvan oortuig dat ons nog meer kan doen om met Docenda se onderrigmodel die universiteit tot binne bereik van nog meer verdienstelike studente te kan bring Help ons asseblief soos volg:
Indien u reeds bewus is van individue wat in Docenda se geleentheid belangstel, moedig diegene
asseblief aan om navraag te doen by Hettie Viljoen hettievi@ docenda.org.za of Dr Etienne van Logge-renberg [email protected]. Alternatiewelik kan hulle Dr Douw Breed skakel by 082 683 3553;
Indien u meer inligting wil bekom, stuur ons graag ‘n inligtingstuk aan u wat vir die voornemende
student die saak sal verduidelik in meer detail. Vra gerus per epos vir hierdie inligting by Hettie Viljoen. Met opregte groete. U broeder in Christus, Dr Douw Breed
TOPIA By TOPIA is ons passievol oor die oplei-ding van kerkleiers en wil ons ook ander inspireer om kerkleiers op te lei. Indien jy geroepe voel om by TOPIA ’n koninkryksbelegging te maak, oorweeg asseblief om 'n konstante maandelikse belegging te maak. Dit sal TOPIA help om vaste maandlikse betalings makliker te kan doen. ABSA tjekrekening, TOPIA Tessa Trust, Takkode: 632005
Rekeningnommer: 4074089319
CHRISTUS HET OPGESTAAN – IN HOM, DEUR HOM EN VIR HOM!
Johannes, Lizanne, Lourens, Arina en Lizanné Aucamp
3
Ons gee om vir Mekaar “Moet oor niks besorg wees nie...” Fil 4:6
André Cilliers het ʼn skoueroperasie ondergaan (A14—660 0952).
Nannie du Plessis ondergaan Maandag ʼn oogoperasie (B11—653 1578).
Marietjie Kniep sterk aan met longontsteking (B7—664 5246).
Johan Snyman sterk aan na voetoperasie (C6—667 4003).
Susan Erasmus sterk aan na maagoperasie (C6—084 440 1299).
Dit gaan goed met ds Gerrit na sy rugoperasie.
Heila van Wyk se moeder is baie ernstig siek in Unitas hospitaal (C2—833163781).
Meelewing word betuig met:
Rika Raubenheimer en gesin na die afsterwe van Johan, Woensdagaand.
Piet en Hester Mostert en gesin na die afsterwe van Hester se moeder.
Gerrit en Ment Deist en gesin na die afsterwe van Gerrit se moeder.
Christo en Riana Crafford na die afsterwe van Riana se moeder.
Lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra
Geluk Jaco en Ashley Wenzel wat gister in die huwelik bevestig is.
Piet en Mariza Mosca met die geboorte van Pieter.
Vergaderings 30 Mei Ouderlingtoerusting 19:00
Beroepe ontvang Ds JL Lee (Jan-Louis) van Pietersburg-Noord na Brits.
KOLLEKTES
Vandag tydens erediens: Barmhartigheid By die deure: Christelike onderwys
Volgende week: Tydens erediens: Barmhartigheid By die deure: Sustentasie
Plaas asb u bydraekoevertjies in die kluis agter in die konsistorie
Kollektes sal nog steeds in banke/deure opgeneem word vir diegene wat nie Zapper
gebruik nie
Senioraksie
Maandag 4 Junie 2018
in die saal
Aangesien dit ons sop en sjerrie byeen-
koms is, begin ons 12:00.
Nuwe lede is welkom om aan te sluit. Ons
ledegeld is R80 per jaar per persoon.
Kom en geniet ‘n heerlike saam eet en
kuier geselligheid.
4
Centurion Florist skenk weekliks die helf-te van die kerk se ruiker. Bestel ruikers vir enige geleentheid plaaslik & oorsee. (012664-0685) centurionflorist@ discovery-mail.co.za.
Hoop & Help Life Coaching en Pastorale Berading, gratis, Maandagoggende by die Kerkgebou. Skakel Esther du Plessis by 0718682257 vir 'n afspraak. Depressie, trau-ma, verhoudings, besighede, studente en leerlinge almal welkom.
Kombuise– en Gasinstallasies- Ons is gekwalifiseerde binnehuis ontwerpers sowel as gesertifiseerde LP GAS installeerders; ons spesialiseer in die ontwerp, vervaardi-ging en installering van nuwe kombuise so-wel as restourasie dmv verf tegnieke. W vd Walt 0823086238; [email protected] of Meryke Deetlefs 084 444 5443; meryke @mery-d.co.za.
Pilates klasse in Zwartkop—Liggaams-houding evaluering elke 6 mde. Sien hoe jou postuur verbeter. Billike pryse. Kontak Elmé 0609948023/whatsup/www/pilatescore.co.za.
Te koop, meethuis, Moreletapark R820000. Op 1e vloer in sekuriteitskompleks. 3 Sk, en-suit bk plus 2e bk. Ruim sit-eetkamer, kombuis ingeboude braai op balkon. Pas uitgeverf. Een motorafdak en gaste par-keerplek. Swembad in kompleks. Annamarie van Wyk
0724081354
Moot Lite 2018 word gehou by Magaliesberg Kampterrein
SKOLIERE - Gr 6 tot 9 24-29 Junie R600 pp
Inskrywingsvorm: https://goo.gl/forms/O5GkIISjBMbPVf3R2
Mootkamp 2018 word gehou by Fraaibos Natuurkamp Brits
SKOOLVERLATERS (Gr 10 tot 12) 23-30 Junie R700 pp
GROEPLEIERS (Studente) 21-30 Junie
R900 pp Inskrywingsvorm:
https://www.mootkamp.co.za/kampinligting.html
Die Diakonie ondersoek die moontlikheid om 'n bussie Sondagoggende beskikbaar te maak om bejaardes, wat nie self by die Kerk kan kom nie,
op te laai vir die oggenddiens.
Die bussie sal ook na die diens weer almal
aflaai.
Kan almal wat belangstel in die beplande diens
en wat glad nie self vervoer het nie, kontak asb:
Anton Smith 082 8563 704/
Op 1 Junie is dit weer opedag by Centurion Christelike Laerskool. Almal is welkom om enige tyd van die dag te kom kyk hoe ons verbondskinders onderrig
Nagmaal-ete
U word hartlik uitgenooi na die nagmaal-ete 10 Junie 2018 om 12:00. Die Diakonie verskaf
hoender en bees preggo-rolletjies.
Bring saam:
Een slaai per gesin vir gemeenskaplike
slaaitafel
Eie eetgerei, glase, drinkgoed, stoele. U is
ook welkom om 'n gazebo saam te bring
Ons wil graag asseblief skenkings aanvra vir die diakonie projekte. Bring asseblief blikkies kos en/of komberse
Marius Gerber—082 327 2949
Comrades Run for Covenant
As deel van fondsinsameling vir Tessa Trust vra
ek vir borge vir die Comrades ultra-maraton wat
plaasvind op 10 Junie 2018. Tessa Trust ontvang
donasies van sekere gemeentes (insluitend GK
Centurion) en ondersteun daarmee Covenant
College in Zambia (opleiding van plaaslike predi-
kante). U ondersteuning sal aangewend word om
kritiese behoeftes aan te spreek. Tessa Trust
rekening nommer: 62166983687, FNB. Vir inlig-
ting & ondersteuning, kontak: Attie van der Walt
(0824935328)
5
TEESKINKBEURTE
Instruksies vir die regsit voor die diens, skink en
opruim na die erediens is in die kombuis opgeplak.
27 Mei A12 Bieuwkje Pretorius A13 Willemien Riekert B01 Rita van der Vyver B02 Nadine Momberg B03 Ronel Swanepoel 3 Junie B04 Helene Kruger B05 Hester van der Merwe B08 Anneri Jankowski B09 Rika Pretorius C11 Erna Olivier
VERJAARSDAE
“...U sorg vir my.” Ps 16:5
BELYDENDE LIDMATE
DOOPLIDMATE
Kreatief, Brei, Hekel, Wol, Weef, Loom…..as jy enige van hierdie woorde herken MOET jy verder lees!
Ons gaan heeljaar serpe, musse, kniekomber-se en nog vele meer vir liefdadigheid maak – speel met kleure en patrone. Kom kyk by die sustertafel na voorbeelde… Het jy wol, breinaalde, hekelnaalde of looms wat jy kan skenk? Bring dit na die WolHoekie…
“Kietsie” (Phia Lombard – 083 454 9358)
27 Mei Lettia Bloemhof A12 074 084 3102
Hilda Kaiser C06 664 2081
28 Mei Tia Grüenenfelder C15 071 491 0797
Willem Myburgh B11 081 361 5936
Gerhard Pretorius B11 073 702 3895
Heidie vd Walt A06 664 4648
Quintin vd Walt B01 078 779 1496
29 Mei Ben Erasmus C07 663 2832
Annerie Nöthling A11 062 678 5094
Pieter Pelser B16 083 681 7466
30 Mei Jetske Guldemond A01 667 2524
Rina Naude A07 664 6459
Conrad Stoltz A14 654 2406
Kas vd Walt C03 664 8284
01-Jun Corinda Erasmus B16 545 4003
Zenel le Roux B04 083 277 5854
Tinus Prinsloo B04 653 0251
02-Jun Mari Coetzee B14 082 452 5554
Elise Strydom B15 082 563 4960
Jeske vd Walt A12 083 292 9002
27 Mei Charne Nel B18 083 324 1893
29 Mei Carli Peens C12 083 449 4201
Janco Snyman B10 078 291 1999
AB Styger C14 079 886 8344
Rudi Venter B06 654 6323
30 Mei Jean Erasmus B05 653 7453
31 Mei Chelsea Kruger A10 083 304 3322
01-Jun Heinrich Kotze B12 083 743 1858