8 SEPTEMBER 201908:00 en 10:00 NAGMAALPrediker: Ds. Rika van Vuren
08:00 en 10:00 Kinderkerk
09:00 Sondagskool
17:00 Lead Today
18:00 Belydenisklas
Deurkollekte: Die Voedselprojek
PROGRAM VIR DIE WEEKMa. 9 Sept. 18:00 Single Parenting
Wo. 11 Sept. 18:00 GriefShare
18:00 Volwasse Kategese
Do. 12 Sept. 18:00 Pastorale
Bestuursvergadering
18:00 Huweliksverrykingskursus
Vr. 13 Sept. 10:00 Herfsgenote
Baie welkom aan
besoekers vandag.
Baie welkom aan al
die nuwe intrekkers.
Kom asseblief na die
tyd voor die kansel
bymekaar. Ons wil
julle graag ontmoet.
KERKLIKE JAARVandag is die 13de Sondag in Koninkrykstyd.
Hierdie seisoen is allermins die “feeslose helfte
van die jaar”, soos wat dit voorheen deur
sommiges beskou en beskryf is. Hierdie is ‘n
luisteryke seisoen en ons vier God se
heerskappy en handelinge in elke aspek van ons
lewe en die wêreld. Die hoofmotiewe van hierdie
seisoen is die Here se koningskap en ons
kindskap. Christus se heerskappy is nie
despoties van aard nie, maar word gekenmerk
deur diens. Die gemeente is betrokke by die
mission dei (God se sending). As
geloofsgemeenskap is die gemeente deur God
uit die wêreld bymekaar gemaak om in die
wêreld ‘n verskil te maak. Die dominante kleur is
groen. Algemene simbole is ‘n skip, ‘n oop Bybel,
‘n hart, leeu, bul, die Lam, koringaar en blaar.
Vandag is Toerustingsondagen ook Leprosie /
Melaatsedag. Ons dink aanelkeen wat
daardeur geraakword.
DOOPRegistrasie vir die
doop op
3 November 2019,
sluit op
30 September.
Drink asseblief‘n koppie tee of koffie saam met
ons (gratis), tussen die
eredienste, by die kombuis in die saal. Almal
is baiewelkom!!!
VERJAARSDAE 9 – 15 September9 SEPTEMBER Nella Theunissen
van Rooyen
Dirk Kruger Riaan Smit
Bianca Adendorff Herma Truter JD Leonard Xander van Aswegen
Alicia Cruywagen 11 SEPTEMBER Reneé McGrath Reta van Brakel
Bets Doogan MJ Ackerman Jan Uys Theron van der Linde
Buks du Preez Johan Compaan Nandi van Heerden Joey v d Westhuizen
Jolandy Eksteen Erard de Lange Brendan Wiehahn Anke van Jaarsveld
Vogan Lambrechts Kyra Erwee 13 SEPTEMBER Jaco van Wyk
Andre Malan Danie Faasen Gustaaf Bronkhorst 15 SEPTEMBER
Nicoline Nel Susan Heyns Gerda de Villiers Joe Alberts
Anrich Pretorius Hennie Kruger Adriaan Engelbrecht Willie Botha
Sherése Roberts Christiaan Marx Soekie Minnaar Liza-Mari Clingen
Elizna Rossouw Lazelle Petzer Kyrie Taljaard Linden Coetzee
Hannelie Smit Binca Pieterse Jannie v d Merwe Anneline du Toit
Phillip Snoer Sandra Scheepers Anna Venter Ella Grobler
Lynette v Loggerenberg Chrissie Strydom Riaan Visagie Marionette Groenewald
Marco van Rooyen Elsie Swart 14 SEPTEMBER Frik Jonck
10 SEPTEMBER Nicolize van Heerden Kobus Booyens Chamé le Roux
Retha Calitz Wernich van Heerden Hanré Botha Hannelie Lottering
Jean du Preez 12 SEPTEMBER Chantelize de Bruyn Tarryn Muller
Riaan Kruger Aiden Blom Ilsabé Delport Jeanne Skinner
Maria le Roux Saloma Buchan Franelize du Plessis Ulrich Strydom
Theunis Linde Johan du Buson Quan Hattingh Deon van Staden
Zander Neethling Heideli du Plessis Zelné Hattingh
Dawie Pieterse John Dutton Peet Kruger
Wian Swanepoel Elbie Grobler Hestia Oosthuizen
Veels gelukaan almal
wat die komende
week verjaar.
God's ryksteseën. Genietjou dag enmag die
nuwe jaarwonderlike
herinneringeinhou.
Oom John Dutton en tannieBets Doogan word in die
komende week albei 92 jaaroud. Tannie Bets op
Maandag 9 September enOom John op Donderdag 12 September. Ons bid vir julle‘n geseënde jaar uit ons
Vader se hand.
liefde vrede vreugde hoop
Daar sal Sondae na die eerste diens
‘n gespreksgenoot in die
moederskamer beskikbaar wees
vir gesprekke asook iemand by die
gebedskamer indien voorbidding
benodig word.
WERKSOEKBORDAs jy werk soek of werk het vir
iemand, gebruik gerus ons
inligtingsbord in die saal gratis.
GEDENKMUURAs jy meer wil weet oor ‘n nissie,
kontak asseblief vir Johan by
082 977 1699
AFLAAI VAN SKENKINGS EN DONASIES
Tydens kerkkantoorure08:00-13:00 by die
Pastorale Sentrum (bruin palisade heining regs van die kerkkantoor) of Sondae in die
houers by die kerkdeureasseblief.
GEBEDSVERSOEKEIndien jy ‘n gebedsversoek het of
iemand op ons lys wil plaas, kontakasseblief072 387 5147 of stuur ‘n
whatsapp.
Flinke Vroue (Vrouediens)Ons kom gewoonlik elke eerste
Dinsdag van die maand bymekaar. Al die dames is baie welkom. Om meer te weet, skakel asseblief vir Melanie by
082 896 3102.
PERSOONLIKE INLIGTINGLaat weet asseblief die kerkkantoor as jou
adres, kontaknommers, huwelikstatus of
gesin groter of kleiner geword het. Laat
weet ons as jy die gemeente verlaat of trou.
Ons wil ons data op datum hou en het
elkeen se samewerking nodig.
HERFSGENOTEOns kom op Vrydag, 13 September om 10:00
bymekaar in die kleinsaaltjie. Al ons senior burgers is baie welkom. Kontak vir Minnie by 073 790 3043 as jy wil kom en sy nog nie van
jou weet nie.
SINGLE PARENTING Maandae om 18:00
GriefShareWoensdae om 18:00
Registreer asseblief by die Pastorale
Sentrum 013 243 3765
MXITOns Hoërskoolleerders is
baie welkom. Ons kuiersaam in ‘n veilige omgewing
saam met vriende van jououderdom.
Woensdae om 18:00!
PASTORALE SENTRUMAs jy meer wil uitvind oor die
werksaamhede van die PastoraleBedieningsentrum en dienste enkursusse wat aangebied word,
kontak vir Maud by die sentrum013 243 3765 van 08:00 tot 13:00
of vir Zelna by 072 699 0853.
SUIDERKRUIS AVONTUURKAMP
vir Hoërskoolleerders22-25 September
(Dit vervang die CRUX-Kamp)Aansoekvorms in die mandjie by die bord teen die muur in diesaal. Navrae by tannie Lorraine.
Die Kerkkantoor sal op Dinsdag, 24 September
gesluit wees, aangesien ditErfenisdag is.
Die SAVF Tehuis vir Bejaardesbenodig antieke borde, kleinbordjies,
koppies en pierings vir hulleKersfunksie op 4 Desember 2019. Dithoef nie stelle te wees nie. Los stukkeis baie welkom. As iemand kan help, kontak asseblief die hulle kantoor of Sr. Isabel Pieterse by 013 282 7224.
SUIDERKRUISAVONTUURKAMP
VIR HOëRSKOOLLEERDERS
VANAF 22-25 SEPTEMBER
*****BELYDENISKAMP VIR DIE KLAS VAN 2019
VANAF 18-20 OKTOBER
*****JUNIOR PRETDAG
VIR LAERSKOOL-
LEERDERS OP
2 NOVEMBER
*****Hou julle dagboeke oop.Vir meer Inligting, kontak
Lorraine by die Kerkkantoor.
mark@midsuid
Ons Kersmark vind hierdiejaar vroeg plaas, op Vrydag, 1 November. As jy wil uitstal, bespreek asseblief by Sanet by die kerkkantoor of [email protected] vir meer
inligting.
PINKSTER-PREEKREEKSOns het die reeks op “memory stick”
beskikbaar @ R65.00. Kontak asseblief
die kerkkantoor as jy belangstel.
LEES- EN SKRYFKLASSE
Dinsdae tussen 14:30 en 16:00 by die kerksaal. Vir
meer inligting, kontak Marionette by 082 927 7320
KERSSANGDIENS17 November om 18:30
Hou asseblief dié datum oop in joudagboek. Dit beloof om ‘n besonderde
aand te wees.
BEJAARDEFUNKSIE9 November
Al ons senior burgers is baie welkom. Dis gratis. Hou dié datm oop asseblief. Dit is elke jaar ‘n heerlike bederfdag en
hierdie jaar is geen uitsondering nie.
EREDIENSTYE TYDENS SKOOLKWARTALE OM
08:00 & 10:00 EN TYDENS SKOOLVAKANSIES EN
LANGNAWEKE OM 09:00
NAALDWERKKLASSE
VIR HUISWERKERSDie naaldwerkklasse elke tweede Saterdag in die
kwartaal om 14:00 in die kerksaal. Kontak Marianna
vir meer inligting by 071 463 0842.
Ons ondersteun graag vir
tannie Marie. Haar dogter is
onlangs oorlede en haar
kleindogter woon nou in
New Zeeland.
Sy samel geld in om by haar
kleindogter te gaan kuier om
die rousmart te verlig.
Die Griekse woord vir “geloof” kan ’n wye
betekenis dra. Dit is om jou vertroue in
iemand te plaas; om iets as ten volle waar
te aanvaar; om iets of iemand as
betroubaar te sien, en om daaraan getrou
te wees. Geloof gaan oor vertroue: om
met alles wat jy het en alles wat jy is te
vertrou.
– Douglas Lawrie
Vreugde
Diensbaarheid
As jy hier wil adverteer, kontak die kerkkantoor.
R30 per Sondag.
Onthou julle kan die Zapper app op julle selfone aflaai. Dit maak
betalings vir jou baie makliker enveiliger. Hierdie is die kode virNG SUID. Jy kan dit gebruik vir
dankoffers en enige betaling by die kerk. (Basaar)
VERGETE EN VERLORE
ITEMS
Kontak gerus die
kerkkantoor. Ons het ‘n paar
items in bewaring.
Hierdie QR kode kan jy op jou foon aflaai. Dit het die
kerk se kontakbesonderhedevir maklike verwysing.
DEURKOLLEKTEVolgende Sondag, 8
September se deurkollektegaan vir die Suiderkruiskamp
vir ons tieners.
Pastorale Sentrum
se noodnommer
na-ure
072 387 5147
BOODSKAPPE AAN
KERKKANTOORJy kan ‘n whatsapp boodskap enige
tyd (selfs na-ure) stuur na ons
broadcast nommer 060 970 8277.
Slegs die kerkkantoor sal die
boodskap sien en die volgende
oggend terugskakel of die saak
aanspreek. Die landlyn by die
kerkkantoor sal slegs tussen 08:00 en
13:00 beantwoord word.