8
www.bolandgazette.co.za Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore Year 17 • Tuesday 28 April 2015 | Tel. 021 887 2840 US-studente het op 23 April ’n optog teen xenofobie op die Rooiplein gehou. Meer as 100 studente het hieraan deelgeneem. ’n Minuut van stilte is ook vir die slagoffers gehou wat in dié aanvalle in Suid-Afrika gesterf het. FOTO: RAYMOND WILLEMSE Optog teen xenofobie Optog teen xenofobie

Stellenboschgazette 28 04 2015

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Stellenboschgazette 28 04 2015

Citation preview

Page 1: Stellenboschgazette 28 04 2015

www.bolandgazette.co.za

Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore

Year 17 • Tuesday 28 April 2015 | Tel. 021 887 2840

US-studente het op 23 April ’n optog teen xenofobie op die Rooiplein gehou. Meer as 100 studente het hieraan deelgeneem. ’n Minuut van stilte is ook vir die slagoffers gehou wat in dié aanvalle inSuid-Afrika gesterf het. FOTO: RAYMOND WILLEMSE

Optog teen xenofobieOptog teen xenofobie

Page 2: Stellenboschgazette 28 04 2015

Stellenbosch Gazette News - Nuus Tuesday 28 April 20152

Donovan Joubert vereer viruitstaande, harde werkRAYMOND WILLEMSE

’nDA-raadslidvanStellenboschisbydieDAseWes-KaapsekongresopSaterdag18Aprilmet ’n toekenning vir sy uitstaande werk as’n raadslid vereer.

Hy is een van vier DA-lede in dié provinsiewat sertifikate ontvang het vir hulle buitenge-wone prestasie.RaadslidDonovanJoubert vanwyk5het gesê

hy het dit glad nie verwag om die toekenningte wen nie.“Ekvoel geëerdomraakgesien tewordvirdie

werk wat ek doen, maar dit gaan meer vir myom ’n diens aan die gemeenskap te lewer. Ekis baie lief vir die werkwat ek doen en dit bringaltyd ’n glimlag op my gesig as ek by my wykkom en kinders kom aangehardloop na my toe.Die toekenning is net ’n aanmoediging om

harder te werk vir my mense en gemeenskap,”het Joubert gesê.Joubert is sedert 2011 ’n DA-raadslid virWyk

5 in Idasvallei, wat verskeie plase insluit. Hy isin2015deurdieburgemeestervanStellenbosch,Conrad Sidego, as burgemeesterskomiteelidvan ingenieursdienste aangestel.Andricus van der Westhuizen, DA-LP van

Stellenbosch,hetgesêalleDA-ledeindieprovin-sie is genooi ommense vir hierdie toekenningste nomineer.“In Joubert se gevalwas die toekenning ’n er-

kenning vir die goeie groei wat die party by diestembus geniet het, sowel as die impak wat syharde werk in die gemeenskap gemaak het. Sywerk strek veel verder as die funksies van diemunisipaliteit. Hy is ook betrokke by ’n voe-dingskema, gee bystand met begrafnisse en isbetrokkebyanti-dwelmveldtogte indiegemeen-skap.”

Donovan Joubert (regs) ontvang ’n toekenning vir sy uitstaande werk as raadslid by Andricus van der Westhuizen,DA-LP van Stellenbosch. FOTO: RAYMOND WILLEMSE

PUBLIC PARTICIPATION PROCESSJAN MARAIS NATURE RESERVE

INTEGRATED RESERVE MANAGEMENT PLAN

Opportunity to Participate: Interested and affected Parties are invited toprovidewritten comments on theDraft IntegratedReserveManagement Plan(IRMP) to Eco Impact or the Stellenbosch Municipality. Yourcomments/suggestions, full name, contact and postal details, plus indicationof any direct business, financial, personal or other interest youmay havemustplease be provided and fully described.

The IRMP is available on our website – www.stellenbosch.gov.za. A hardcopy of the draft IRMP will also be made available at the Reserve's EcoCentre for viewing by the general public.

Comments received will be presented to the Municipality and ReserveAdvisoryBoard for consideration to be included in the final IRMP.

SendCommentsorSuggestionon theDraft IRMPto:

JohmandieGiliomee (Eco Impact)POBox 45070,Claremont, 7735Fax: 088 021 671 1660Tel: 021 671 1660Email: [email protected]

Or

The public can drop off written comments atStellenboschMunicipal Contact personLeon Lourens, Jan Marais Nature Reserve, 123 Marriman Avenue,Stellenbosch

ClosingDate forComments: 18May2015

000000-ES280415

Bou ’n bonsai­woudOm ’n pragtige bonsai-woud te bou, is nie maklik nie.Al die tegnieke van landskapering en skilder word

saam met botaniese vernuf ingespan om ’n kunswerkte vorm.Belangstellendes kan Saterdag 25 Oktober meer hier-

vanleerwanneerJannieHougaardmeerdaarvanvertel.Hy het verlede jaar die beste bonsai-woud in die Bolandgehad. Op die foto hierby kan een van sy kunswerke –met ’n korbeelhuisie daarby – gesien word.Die vergadering vind plaas in die US Botaniese tuin

van 09:00 tot 12:00. Daar sal foto’s gewys word, ’n woudsal prakties ontwerp word en daarna sal senior bonsai-lede ’nboombespreking lei.Almal iswelkomom’nboomsaam te bring vir bespreking.Vir navrae skakel vir Willem Pretorius by

0 083 260 5696.

Om ’n bonsai-woud te skep is baiemoeilik, maar daar is nou ’n geleent-heid om te leer hoe om dit te doen.

FOTO: JANNIE HOUGAARD

Boom’n jaar later tergedagtenis van Britz geplantMeeras ’n jaar sederthaarmanbydieKlap-muts-polisiekantoor vermoor is, vat haargesin die tragedie dag vir dag.“Dit ismoeilik,maar dit is alwat ons kan

doen. Ek wil net hê die hofsaak moet klaarkom,”hetLeeAnneBritz, dieweduweevanAO Steven Britz (44), gesê.Steven is op 16 April 2014 in die Klap-

muts-polisiekantoor tydens ’n rooftogdoodgeskiet. ’nBoom is ’n jaar ná die trage-die ter nagedagtenis geplant vir hom watop die terrein gesterf het. Die geleentheidop 16 April 2015 is deur die polisie en dieKlapmuts-gemeenskapspolisieforum ge-reel.Pastoor Fraygon Plaatjies, kapelaan vir

dié polisiekantoor, het gesê Steven se doodmoet ’n uitroep vir die gemeenskap wees.“Ons moet nie stilbly oor misdaad en dit

wat verkeerd is nie. Ons mag nie ’n blindeoog draai oor die verkeerde in ons gemeen-skappe nie en al is ons families betrokkemoet ons juis na vore tree.Sophie Louw, die raadslid vir Klapmuts

asook burgemeesterskomiteelid vir plaas-likeekonomieseontwikkeling, toerismeenlandbou, het ook sterkte aan die familieasook Britz se kollegas en vriende toege-wens en gesê: “Steven het baie vir Klap-muts beteken”.

V Luvuyo Ndevu en sy vier medebeskul-digdes – Anele Pantsi, Khayalethu Waka,MlindiMbaliso enBuhlali Phukwani – ver-skyn tans indieHooggeregshof opaanklag-te vanmoordenroof inverbandmetStevense moord.Ndevu, ’n gewese speurkonstabel, was ’n

kollega van Steven.

Page 3: Stellenboschgazette 28 04 2015

Stellenbosch GazetteNews - NuusTuesday 28 April 2015 3

Gee ’n CAN en vul baiehonger mae dié winterStellenbosch CAN doen ’n beroep opplaaslike besighede om betrokke teraak by dié projek wat reeds die onder-steuning van verskeie plaaslike skoleen die gemeenskap geniet.

“Onswil graag hê dat plaaslike besighe-de en organisasies betrokke moet raakdeur hul eie blikkieskos-insamelings tehouensodieprojek teondersteun,” sêEm-ma Henson van Stellenbosch CAN.DieprojekisinMaartvanjaardeurEike-

stad Mall in samewerking met Stellen-bosch Voedingsaksie, MFM 92.6 en Eike-stadnuusvanstapelgestuurenduurtotdieeinde van Mei vanjaar. Die doel van dieprojek is om blikkieskos vir StellenboschVoedingsaksie in te samel met die oog opdie komende wintermaande.StellenboschVoedingsaksieisin1994ge-

stig om ’n volhoubare voedingsprogram

vir die armste en kwesbaarste lede vanStellenbosch se gemeenskap te verskaf enis heeltemal van skenkings en borge af-hanklik.Hulle verskaf tans maaltye aan 5 000

mense by 35 verskillende voedingspuntein die gemeenskap. Hulle verskaf ooksteun aan meer as 25 ander organisasies,onder meer Stellenbosch Jeuguitreik enStellenbosch Nagskuiling, wat nog 12 000maaltye voorsien.Stellenbosch CAN beoog om 15 000 blik-

kieskos teen eindeMei in te samel. Omdiédoelwit te bereik, het hulle elke lid van diegemeenskap se hulp nodig.

VBesighede en organisasieswat by Stel-lenbosch CANbetrokkewil raak, kanEm-ma Henson kontak by 2 [email protected]. Vir meer inligting oordie projek besoek www.eikestad-mall.co.za.

Lumber KingStellenbosch

Bord verskaffing sny enomranding

Alle benodighede vir

ingeboude kaste

-Kombuis

- Kamers

- Boekrakke ens

- Built in cabinets

Skakel Werner of Elmo

Tel: 021 883 2842Email:[email protected]

Lintonstraat 1c,PlankenburgStellenbosch

X1Q15B75-ES280415

Stellenbosch werk hard om in 2020die veiligste dorp in die land te weesRAYMOND WILLEMSE@princeraymie

Stellenbosch moet teen 2020 die veiligstedorp in die land wees.SóhetQuintinSmit, burgemeesterskomi-

teelid vir gemeenskaps- en beskermings-dienste, vandeesweek gesê by die kwartaal-likse vergadering van die Stellenbosch-vei-ligheidsinisiatief (SSI).Smith het gesê die munisipaliteit het ’n

plan in plek, die “omvattende veiligheids-plan”, wat reeds aan van die verskeie rol-spelers gesirkuleer is.“Ons kan ’n verandering sien, dinge ge-

beur. Met als tans in plek, kan ons dit be-reik.”Hy het gesê die finale plan sal in die vol-

gende twee of drie weke voorgelê word.Die SSI is ’n vennootskap tussen dié mu-

nisipaliteit, die Universiteit Stellenbosch,die Suid-Afrikaanse Polisiediens, privatesekuriteitsmaatskappye en ander betrok-kenes om veiligheid in die dorp op te skerp.Volgens Patrick Oliver, direkteur van ge-

meenskaps- en beskermingsdienste van dieStellenbosch-munisipaliteit, werp die SSIvrugte af. “Daar is meer hande ommisdaadhok te slaan.

“Ons is tevredemet die resultate. Die SSI-rolspelers is daar ommekaar te versterk endaar is resultate.”Smit het genoem die rolspelers is so goed

dat hulle verlede Vrydag gewapende lyf-wagte in hegtenis geneem het.Dié vier lyfwagte met Gauteng-registra-

sienommers werk glo vir die nasionale ver-volgingsgesag.Hulle is by ’n winkel in Uniepark opge-

merk enhet nie identiteitskaarte gehadnie,behalwe vir hul vuurwapenpermitte.Smit het gesê die boodskap is duidelik,

as daar verdagte voertuie in Stellenboschopgemerk is, sal die SSI optree.Virdie tydperkvan1Februarie tot 6April

is 718 veiligheids- en sekuriteitsaktiwiteitesaam gedoen.Ander hoogtepunte sluit in:

V 106 mense is in hegtenis geneem;V 1 937 kennisgewings is uitgereik;V 92 onwettige strukture is afgebreek;V R31 370 se inkomste is ingesamel danksyANPR (Automatic number plate recogniti-on)-operasies;V ’n Vierjarige, wat in Paul Krugerstraatverlore geraak het, is met sy ouers herenig;V ’n 300 meter kabel is by Onder-Papegaai-berg gevind.

RegstellingIn Eikestadnuus 23 April is die ver-keerde plakstuk per abuis in die koe-rant geplaas vir die WelgevondenKwikspar-promosie. InEikestadnuusop Donderdag 30 April gaan plakstuktwee en drie geplaas word.

Leerders in programmering opgelei’n Groep rekenaarstudie-leerders van Cloetes-ville Hoërskool het die afgelope jaar hul vakan-sie en Saterdae afgestaan om ’n java-program-meringskursus te voltooi.Hulle het ook ná skool tyd opgeoffer.Die kursus is moontlik gemaak deur Ora-

cle.comendieWes-Kaapsedepartementvanon-derwys. Die kursus was nie deel van hul reke-naarstudies nie, maar het hulle bemagtig omander rekenaarvaardighede aan te leer.Die kursus begin in April en word vir gr.11-

leerders aangebied vir ’n jaar.Die rekenaaronderwyser, Joleen Rogers, wat

die kursus aangebied het, het gesê buiten datdie leerdersdievaardighedeaanleer is daarookwerksgeleenthede vir hulle. “Deur die projekgaan die leerders – die wat nie verder gaan ofkanbekostigomtestudeernie–aanstaandejaar

vir ’n jaar by ’n maatskappy werk en verdereopleiding ontvang.”Sy het gesê hulle skool is een van 20 skolewat

vir die projek gekies is.“Die tyd wat ek afgestaan het om die leerders

te help was nie vir my ’n opofferings nie. Dismy passie en as ’n opvoeder is dit belangrik datkinders soveel geleenthede as moontlik kry omhulle te bemagtig.”Een van die leerders, Keenan Lindoor, gr. 12,

wat volgende jaar BCom gaan studeer, het gesêhoewel hy nie in die rekenaarbedryf gaan niehet dit hombaie gebaat omdie vaardighede aante leer. Christen-Leigh Daniels het gesê sy wouvoorsydiekursusgedoenhet, ’nveeartsgewordhet. “Nouwil ek sagteware-ontwikkelaarword.Deur die projek het ek ’n liefde vir rekenaarsaangekweek.”

Die gr.12-leerders van Cloetesville het vandeesmaand ’n java programmering voltooi wat hulle ná skool, vakansie-dae en Saterdae gevolg het. Agter van links is Frederico Sales, Ghoeweila Jagers, Eugene Johannes, TheodoreWillemse, Joleen Rogers, onderwyser, DeveneyMeyer, ThatoMontsana, Keanan Lindoor. Voor van links is Christen-Leigh Daniels, Zulfaa Hendricks, Andrea Adonis, Tayla Philnallerphy FOTO: RAYMOND WILLEMSE

Page 4: Stellenboschgazette 28 04 2015

Stellenbosch Gazette News - Nuus Tuesday 28 April 20154

With this qualification, a student should be ableto find employment in a business or officeenvironment dealing with basic administrationmanagement and customer service.

DURATION:The programme will run from 1 June 2015to 30 May 2016 (1 year programme).

For more information, please contact:Daniël Lötter or Agnes Constable t: 021 886 7111

BUSINESS ADMINISTRATION(NQF 4 – SAQA ID61595)

If you have completed Grade 12, arecurrently unemployed and between theages of 18 and 35, then this opportunityfrom Boland College is for you!

APPLY NOW FOR OURBUSINESS ADMINISTRATIONLEARNERSHIP.

APPLICATIONSCLOSE

4 May 2015

www.fishgate.co.za

_BC_

5766

Apply at Boland College Drukkerslaan site nextto Head Office before 4 May 2015. Applicationforms are available at the site and can also berequested via email from: Agnes Constablee: [email protected]

Marcel’s is dairyproduct of the yearMarcel’s Frozen Yoghurt scoopedawaytophonoursfromallcheeses,but-ters, ice creams and milk by winningthe prestigious title of the 2015 SouthAfrican Dairy Product of the Year fortheir Woolworth’s Tropical Fruit Fro-zen Yoghurt. This was announced atthe DuPont Qualité Awards Dinner atGrand West Casino on Wednesday 22April.

“It is the first time since the inceptionof theQualitéAwards in2001 thataFrozenYoghurt achieved this accolade”, says Jo-hanEhlers,CEOofAgri-Expoandorganis-ersof theSADairyChampionships.“Whatmakes this award so special is that it wasachieved in a year with a record numberof 879 entries from 80 producers”, said Eh-lers.For 25 yearsMarcel’s has been a favour-

ite amongst South Africans. With an ex-tensive range of products, Marcel’s hasswirled its way into the hearts of thou-sands of customers with their award-win-ning products across SouthAfrica, aswellas in Botswana and the Kingdom of SaudiArabia. The first shop opened in the pic-turesque town of Stellenbosch, in theheart of the South African Winelands.Marcel’s frozen yoghurt is infused with

probiotics, enabling customers to enjoytheir favourite treat with a healthy bene-fit. Additionally, the fat content of Mar-cel’s frozen yoghurt has been reducedfrom 5% to 2,4% in selected products, cre-ating a delectable, low fat product madewith natural fruit syrups and flavouringsthat is as good for you as it tastes.61 judges, consisting of sensory evalua-

tors, manufacturers, chefs and food writ-ers had a challenging task to judge 879products in the Cape Town InternationalConvention Centre on 11 March. Ninetyfive of theseproductswere awardedSouthAfrican Champions and twelve receivedthe Qualité award.Qualité is the mark of excellence for

dairy products in SouthAfrica and twelveproducts received the award this year.They are a Baby Gouda from LadismithCheese, Karoo Crumble from LangbakenKaroo Cheese, Renosterbos Estate fromFoxenburg Estate, Food Lover’s MarketLow Fat Butter, Toffee Flavoured Milkfrom Fairfield Dairy, Woolworths Tropi-cal Fruit Frozen Yoghurt from Marcel’sFrozenYoghurt, Huguenotmatured for 12months from Dalewood Fromage, Lan-quedoc from Dalewood Fromage, Wool-worths Cream Cheese Roulade from Fair-viewCheeseCompany,WoolworthsChev-in with Garlic & Herbs from FairviewCheese Company, Salmon Flavoured LowFat Cream Cheese from Parmalat SA, Si-monsbergLowFatSmokedSalmonCreamCheese from Parmalat SA and Wool-worthsMaturedWhiteCheddar18monthsold from Parmalat SA.“We are very proud to once again spon-

sor theQualitéAwards, celebrating excel-lence in the dairy sector. It was very grati-fying to learn that last year, more than athird of the Qualité Award winners chosetouse ingredients fromtheDuPont™Dan-isco® range in their entries, and this yearthe level of innovation is higher than ev-er,” saysKieranQuinn,Sub-SaharanAfri-ca sales director, DuPont Nutrition &Health.

Kieran Quinn, Sub-Saharan Africa sales director of DuPont Nutrition & Health, Jacques van deHaar, managing director of Marcel’s and Johan Ehlers, chief executive officer of Agri-Expo.

Jacques van de Haar, managing director of Marcel’s.

Kundige beheerliggamenodig – FEDSAS lei opDeeglik opgeleide, kundige beheerliggame is ’nsleutelskakel in die onderwysketting. Met diedriejaarlikse beheerliggaamverkiesings nouagter die rug, het die volgende fase in die vesti-ging van ’n sterk kultuur van skoolbeheer- enbestuur reeds begin: die toerus van nuwe be-heerliggaamlede.Die Federasie van Beheerliggame van Suid-

Afrikaanse Skole (FEDSAS) is ’n internasio-naal gerekende leier op die gebied van skoolbe-heer- en bestuur en die organisasie sien dit assy plig om hierdie kennis te deel. “FEDSAS sespan kenners het reeds begin met sowat 120 op-leidingsessies landwyd om die nuwe beheerlig-gaamlede op te lei en toe te rus,” sê dr. JacoDea-con, adjunkhoof van FEDSAS.FEDSAS bied vanjaar ook vir die eerste keer

hierdie opleiding aan nie-lede aan.“Skole waarvan die beheerliggaam nie ’n lid

van FEDSAS is nie, kan bloot FEDSAS se pro-vinsialebestuurder indaardieprovinsieskakelombywoning te bespreek. FEDSASsehoofdoel-wit bly om gehalte-onderrig te verseker en ditkan slegs geskied indien almal gelyke toegang

tot geleenthede het,” het Deacon gesêFEDSAS se beheerliggaamopleiding fokus op

drie kernvrae, naamlik:V Wat doen ’n beheerliggaam?V Waarvoor moet beheerliggaamlede versig-

tig wees?V Hoe kan FEDSAS jou help?Dit is ’nmultimedia-aanbieding van drie uur

en is baie prakties van aard.“Onsmoedigskoleaanomdievollebeheerlig-

gaam – ouers, personeel en leerders – na die op-leiding te stuur. Die beheerliggame is vir dievolgende drie jaar in beheer van ’n skool en ditis noodsaaklik dat almal op dieselfde bladsy isten einde so goumoontlik aan die kernfunksiesvan’nbeheerliggaamaandagtegee,”sêDeacon.

V Kontakbesonderhede van die onderskeieprovinsiale bestuurders is beskikbaar opFEDSAS se webblad by www.fedsas.org.za.FEDSAS-lede kan direk op die webblad regi-streer.Vir verdere navrae rakende die inligting in

hierdie berig, tree asb. in verbinding met dr.Jaco Deacon by 0 083 795 2928.

The accused inthe photo iswanted for al-leged rape. Any-one with more in-formation cancontact Capt. CRAppollis at0 021 8099165/8 or0 082 4697214.

Page 5: Stellenboschgazette 28 04 2015

Stellenbosch GazetteNews - NuusTuesday 28 April 2015 5

2222 PLPLANANKEKEN SN STRTREETEET PLPLANANKEKENBNBRURUG •G • TETEL: 0L: 02121 88887373 618 •618 • wwwwww.tim.timberbercitycity.co.co.za.za While stocks last.

OUR SALESTEAM

ArthurArthur LionelLionel LeonardLeonard LeonLeon

We mix paint,any colour you

require

We mix paint,any colour you

require

Hardboard Std Brown1700 x 800 x 3.2mmHardboard Std Brown1700 x 800 x 3.2mm

95

R1995

R19

Pine Rough Trt S538 x 38mm x3.0mPine Rough Trt S538 x 38mm x3.0m

95

R2195

R21

95

R29995

R299

Acrylic Paint White(Mast Dec)20LT PVA

Acrylic Paint White(Mast Dec)20LT PVA

ChipboardBison Supreme

16mm x 2750 x 1830

ChipboardBison Supreme

16mm x 2750 x 1830

95

R29995

R299

Door Frame H/Wood76 x 38 x 813 W/CiLLDoor Frame H/Wood76 x 38 x 813 W/CiLL

95

R49995

R499

95

R59995

R599

95

R16995

R169

Door Flush HardbordH/C 2032 x 813

HBSTDL

Door Flush HardbordH/C 2032 x 813

HBSTDL

95

R99R9995

One Shot KitGreen 5Lt

One Shot KitGreen 5Lt

/5Lt/5Lt

Circular SawMakita 5704RK190mm 230V

Circular SawMakita 5704RK190mm 230V

95

R189995

R1899

Kitchen Worktop Ice Quartstone3600 x 600 x 32mm

Kitchen Worktop Ice Quartstone3600 x 600 x 32mm

95

R139595

R1395

Door SecuritySingle Vent Panel PD56

Door SecuritySingle Vent Panel PD56

95

R6995

R69

Pine Rough Cca Trt S538 X 114mm x 3.6mPine Rough Cca Trt S538 X 114mm x 3.6m

Pine RoughCca Trt S550 x 76 x 3M

Pine RoughCca Trt S550 x 76 x 3M

64

R5364

R53

30

R12530

R125

Rhinoboard6.4mmx3000x1200

Rhinoboard6.4mmx3000x1200

95

R15995

R159

PVA MelodyWhite 20LPVA MelodyWhite 20L

CretestonePlaster 40kgCretestonePlaster 40kg

95

R17595

R175

95

R13995

R139

79

R7979

R79

Corrigated RoofingX 3.0Mtr 0.27mm

Econo

Corrigated RoofingX 3.0Mtr 0.27mm

Econo

95

R40995

R409

Melamine WhiteUtility

15.5x2750x1830mm

Melamine WhiteUtility

15.5x2750x1830mm

95

R23595

R235

95

R59995

R599

Melamine AmericanWalnut Linear

16x2750x1830mm

Melamine AmericanWalnut Linear

16x2750x1830mm

95

R6995

R69Melamine Shelving16x305x1830mm16x455x1830mm16x610x1830mm

Melamine Shelving16x305x1830mm16x455x1830mm16x610x1830mm

95

R9995

R9995

R13995

R139

Door Horizontal MasoniteH/C EE-HBHRZL

Door Horizontal MasoniteH/C EE-HBHRZL

Router Bit SetAlum/Case 12PcRouter Bit SetAlum/Case 12Pc

95

R27995

R279

Glue Cold500ml

Glue Cold500ml

95

R2995

R29

X1Q15BGH-ES280415

Page 6: Stellenboschgazette 28 04 2015

Stellenbosch Gazette Classifieds Tuesday 28 April 20156

PERSOONLIKE

DIENSTE

SPYSENIERING

& LOKALE

1401

DECKSTER'S CATE-RING, DéCOR / HIRING.Menu's from R130.00.Includes: crockery, cutlery,white tablecloths, whitechair covers, organza back-drop, arch & red carpet.(Ielaahm or Rene.) 021 3714507 / 082 324 9486.www.decksterscatering.co.za

KINDERVERMAAK

1405

JUMPING CASTLES &WATERSLIDESWe deliver, erect & collect.072 411 6416

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

ELEKTRIES

1810

HERSTEL BY DIE HUISYs- en vrieskaste, stowe,wasmasjiene, tuimeldr. enmikrogolfoonde.071 755 3390.

VOERTUIE

VOERTUIE GESOEK

OM TE KOOP

3075

AANBOD AAN BAKKIEEN MOTOR eienaars.Lopend en nie-Lopendevoertuie welkom. Kon-tak/SMS/Pcm/Whatsapp084 844 0000.

I am Chane Jacobs 48 years old, andI want to thank Mama Kim whohelped me with my financial, love

and business problems.Mama Kim gave me the holy oil andstick which helped me with all myproblems. I am no longer in debt,

I opened a business and we are onebig happy family now.

I can't thank Mama enough, call heron 071 165 1897

TESTIMONIAL

X1PXJKQD-ES070415

Cloetesville Hoërskool se meisiehokkiespan hou op Vrydag 1 Mei ’n worsrolletjieverkope by dieskool. Dié dag sal hulle ook motors teen R40 per kar was. Al die geld sal gebruik word omhokkiedrag vir die spelers aan te koop. Op die foto is (links agter): Chryston Julius, CassandraWilliams, Kaylin Anthony, Jenobia Elias, Caithlin Bergstedt, Robin Kelly en Kaylin Cedras; (voor)Micaela Isaacs, Caithlin Jacobs, Roche Wyngaardt en Tayla Philnallerphy. Dié span het vir NewOrleans op 23 April 3-1 gewen. Die spelers vra die gemeenskap om hulle te ondersteun op1 Mei. Die motorwassery begin om 09:00. FOTO: DAAN WILLIAMS

Moet ek mybesigheid registreer?DAVID MALHERBE

Beplan jy om ’n besigheid tebegin?Dan ismy raad omditso eenvoudig moontlik tehou. Dit verg vasbyt en har-de werk om ’n besigheid opdie been te bring. Daaromwil jy nie onnodige werk enonkoste aangaan nie.

Tog vind ek dikwels datmen-se wat my nader vir raad methul nuwe besighede juis diemoeiliker roete volg. Nog voor-dat hulle begin, registreer hulle ’n maat-skappy of korporasie sonder dat hulle be-sef watter ekstra werk en kostes dit gaanmeebring.Wanneer jou besigheid as ’n maatskap-

pyofkorporasie geregistreer is, is eenvandie vereistes dat ge-ouditeerde finansiëlestate jaarliks aan SARS en die Registra-teur van Maatskappye gelewer word. Ditbeteken dat die besigheid eerstens ’n re-kenmeestermoethêwatby ’nprofessione-le liggaam geregistreer is en oor sekerekwalifikasies beskik. Tweedens moet diemeeste maatskappye se boeke jaarliks ge-oudit word voordat dit na SARS en die Re-gistrateur van Maatskappye gaan.Die rede hoekom voornemende besig-

heidseienaars dikwels hul besighede so

gou registreer, is omdat hulle hoop omdaardeur makliker finansie-ring en groot kontrakte te kry.Ongelukkig is dit nie al wat telis nie. Die heel belangrikste isom eerstens die besigheid aandie gang te kry en ’n klompklei-ner projekte suksesvol te vol-tooi voordat jy kan probeer omgroter projekte aan te pak.Sag 4:10 sê: “Moenie die dag

van klein dingetjies gering agnie.” Ons wil almal graag suk-sesvol wees, maar onthou dit isnet in die woordeboek waar

sukses voor werk kom.Dit is vorige suksesse wat sal meehelp

dat groter projekte in die toekoms aan jouonderneming toevertrou kanword; nie indie eerste plek diemaatskappyregistrasienie. Wanneer jou besigheid groot genoegis en jy dit kan bekostig om ’n rekenmees-ter of ouditeur te betaal, dan kan jy regi-strasie oorweeg.Let wel dat ek nie goeie boekhouding

vandiebeginvan joubesigheidaf ontmoe-dig nie, inteendeel, dit is uiters belangrik.Maar om jou nuwe besigheid aanvanklikas ’n eenmansaak te bedryf kan jou dui-sende rande spaar, net omdat ’n eenman-saak aan baie minder duur wetsvereisteshoef te voldoenas ’nmaatskappyof korpo-rasie.

Entrepreneurs to benefit fromR6 million Cape Capital FundApplications are open forthe newWestern Cape Gov-ernment R6,6 million fundto grow small businesses inthe agri-processing and oiland gas sectors.

Alan Winde, Minister ofEconomic Opportunities, en-couraged local businesses toapply for the Cape CapitalFund which has been devisedto support businesses inProjectKhulisa’s priority sec-tors.The fund is managed by the

Department of Economic De-velopment and Tourism.“The Cape Capital Fund

will provide businesses withthe support they need to buynew equipment and improve their businessprocesses. The businesses will need to provehow the funding will add growth and jobs toour economy, and they will be required to co-fund the intervention. Entrepreneurs are im-portant job creators and they will play a vitalrole in adding jobs in these key sectors.”Under a high-growth scenario, the agri-

processing sector could add up to 100 000 jobsand generate R28 billion for the province’seconomy.

Under the same scenario,the oil and gas sector couldgrow to employ 94 000 peopleand generate R3 billion forthe local economy.“Through the fund, we will

also assist firms with inter-ventions to increase marketaccess, through trade mis-sions, certification, accredi-tation and participation inexhibitions,” said Winde.The fund is a cost-sharing

grant and beneficiaries willbe required to contribute to-wards the total cost of the se-lected intervention.Qualifying criteria:V Applicants must be a for-

profit organisation/ entity;V Operational for at least 24

months;V Applicants must have annual financial

statements;V Registration with the Companies and In-

tellectual Property Commission (CIPC);V Valid BBBEE certificate which clearly in-

dicates the ownership profile of the organisa-tion;

V All relevant trading licencesThe closing date for applications is 22 May

2015.

Minister Alan Winde

Spesiale ddiieennssttee

KRUIEKENNER1435

La Petite Ferme kry groenlig by Amerikaanse toeristeDie gewilde toerisme-webblad, TourismUpdate, het sy lesersonlangsgevraompro-dukte te lyswatnommerpas isvirdieAme-rikaanse mark, en die uitslag was ’n ver-stommende 40 verskillende produk-idees.Hierdie idees is aan ’n beoordelingspaneelin die VSAvoorgelêwat dit verminder hettot die sewe gewildste produkte, en La Pe-tite Ferme inFranschhoek is eendaarvan.LaPetiteFermebestaanuitvierster-ver-

blyf, ’n restaurant en wynplaas teen diehangevandieFranschhoek-berge.Die res-taurant, wat deur die Dendy-gesin bedryfword, is bekend vir sy uitmuntende kon-treikos. Van die personeel is reeds 30 jaar

lank betrokke en dra grootliks by tot LaPetite Ferme se warm en persoonlikediens.MarkDendy, die eienaar,maak ookreeds 20 jaar lank bekroonde wyn hier,soosdievlagskip-merlot, ensyintiemekel-dertoeremaakvanLaPetite Ferme ’n baiegesogte bestemming.Hierdie jongste erkenning volg kort op

die hakke van Franschhoek se aanwysingas ’n lid van die The Délice Network ofGood Food Cities of the World. Délice is’n internasionale netwerk van stede endorpewat tendoel het die bevorderingvandie voordele van kulinêre uitnemendheiden puik kos.

Page 7: Stellenboschgazette 28 04 2015

Stellenbosch GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 28 April 2015 7

StellenboschGazettevra Stellenbossers om hier-die welsyn- en gemeenskapsorganisasies tehelp.

Hier is ’n lys van hul belangrikste behoeftes:

) Stellenbosch Nagskuiling:Ingemaakte (blikkies-) of vars groente, enigedroë sopbestanddele, macaroni, spaghetti, kof-fie, suiker, poeiermelk, smeergoed vir brood,badseep en handdoeke. Daar is ook ’n behoefteaan vrywilligers om daagliks sop te skenk. Ditkan bevrore of vars wees.Skakel 0 021 886 6173

)Huis Horison:Toiletware en bestanddele vir kermis, bv. meel,suiker, kondensmelk, olie, versiersuiker; mate-riaal, kant, wol, ens. vir die handwerkafdeling;vrywilligers wat hou van naaldwerk om te helpby handwerk en/of om artikels af te werk.Skakel 0 021 887 5080

) Safe House Stellenbosch:Benodig dringend babaweggooidoeke, baba-seep, -sjampoe en -klere, vroue- en kinderklere,pajamas en sokkies.Vir die kombuis: rys, melkpoeier of langlewe-melk, kookolie, suiker, pasta, koffie en tee. Alge-meen: waspoeier vir outomatiese wasmasjien,HandyAndy,Jik,Domestosenopwasmiddelvirskottelgoed.Vaardigheidsklasse: hekelpenne, hekelgare,asook skryfbehoeftes soos verf, skêre, Pritt, ge-kleurde papier en inkleurpotlode vir kreatieweprojekte. Vroue van die gemeenskap word ver-soek om asseblief hul talente, stokperdjies, ken-nis en vaardighede met die inwoners te komdeel. Skakel 0 021 883 2574

) Stellenbosch Voedingsaksie:Droë bestanddele soos rys, pasta, mieliemeel,stampmielies en sopmengsel, asook bruikbareprodukte vir kospakkies.Skakel 0 021 886 8986 of 0 071 322 0747

)Kindersorg SA Stellenbosch:Ons soek tweedehandse klere, nie-bederfbarevoedsel, meubels, huishoudelike ware en driebaba-karstoeltjies.Skakel 0 021 887 2816

) Jeuguitreik: kinder- en jeugsorgsentrum:Ons benodig ’n naaldwerk-vrywilliger wat her-stelwerk aan kinders se klere kan doen. Goeietweedehandse klere word benodig vir ’n ge-meenskap-kleinsakeprojek. Nie-bederfbarekruideniersware is baie welkom.Vir navrae: 0 021 886 6216

)Marcelino Singh-stigting:Brood,broodsmeer,varsgroente,tweedehandseklere en meubels.Skakel 0 021 889 9555 of 072 888 7188

)ACVV Stellenbosch:Niebederfbare kos, toiletware. Weggooidoekevir volwassenes en babas. Klere, skoene, warmkomberse, kombuisartikels, gordyne, bedde-goed. Herwinningsmateriaal en veral papier.Die ACVV kan artikels by huise kom oplaai.Skakel 0 021 887 6959

)Kayamandi-traumakamer:Matrasse (driekwart- enenkelbed-),waaier,ver-warmer, beddegoed, gordyne, komberse, eetge-rei, tweedehandse klere en onderklere, kos, toi-letware en skoonmaakmiddels. Bel me. Bakuba-ku, 0 074 717 9676 of 0 021 889 7686, of Mary,0 083 945 5811

) Stellenbosch-hospies:Koffie, tee en warmsjokoladepoeier (hot choco-late), skryfbehoeftes (verf, skêre, Pritt, gekleur-de papier en inkleurpotlode vir kreatiewe pro-jekte), opvoedkundige en ander speletjies soos’n domino-, dambord- en skaakstel, “stresballe”,rekbande en wolnaalde of breipenne, asookmanspajamas en -skoene, kinderklere, komber-se en kussings met kussingslope.V Find cheap material in our great selection ofbooks and pictures in our many magazines attheHospiceShopinBorcherdStreet,openweek-daysuntil16:45andonSaturdays.Yourpurchas-es help fund the services Stellenbosch Hospiceprovides for over 1 000 patients.Contact 0 021 886 5994

)GreenDoorProjek@Jamestown:Babaklere (0-3 jaar) en bababenodigdhede vir 13tienermammas in hul sorg, asook meisieklere(9-10 jaar). Vir meer inligting: Chanene van As0 082 890 8616.

1191899_390x194

Excluding Beaufort West, George, Jeffreys Bay, Knysna, Mossel Bay, Oudtshoorn, PlettenbergBay, Camps Bay, Express, Franschhoek Daily and Pick n Pay Local stores.Buy-aid cards not accepted at Strand street. Promotional stocks are limited.Prices include VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply.No traders. E&OE. Selected products may not be available at all stores.Visitwww.picknpay.co.za, or call 0800112288. Cellphone rates apply.

PRICESVALID28APRIL - 3MAY2015AT PICK N PAY SUPERMARKETS ANDHYPERMARKETS INWESTERN CAPE

Also at HYPERMARKETS

Selected products on this pagehave been styled for photography

PnPMixed Beef andOstrichMince Per kgR49

PnPMilk Tart 20cm

1990

NestléHotChocolate 500g

BUYANY 4FOR

RoycoGravyAssorted 32g

CELEBRATESA’s21stWITHPRICEDEMOCRACYFORALL

BESTBUYR56

Per kg

PnPBulk BeefBrisket Bone in

DouweEgbertsInstant CoffeeAssorted (ExcludingDecaf) 200g Each7990

NolaMayonnaiseAssorted750 - 780gEach

1790SAVE R5

MrsH.S.Ball’sChutney Assorted470g Each

1790SAVE R4

4390SAVE R4

BUYANY 4FOR

Cadbury Crunchie,Lunch Bar, P.S. orTempo ChocolateBars Assorted 50g(Excluding Man Size)

R20

Kellogg’sCorn Flakes1kg Family Pack

3990SAVE R9

R24SAVE3.60

BUYBOTHFOR

5790

Skip IntelligentAutoWashingPowder 2kg and1kg Flexi Bag

BUY2FOR

RamaOriginalMargarine500g Brick

R32SAVE 11.80

Twinsaver2Ply LuxuryToilet Tissue9s AssortedPer Pack

4290SAVE R11

+

Equates to38.90for 2kg

PnP Red,Greenor YellowKids Apples1kg Each

895

PnP Golden Delicious,Starking or GrannySmith Apples 4s Each1250

PnP Golden Delicious, Granny Smith,Royal Gala , Starking, Fuji orBraeburn Apples 1.5kg Each

R15

1191899_390x194

Don’t paya centmore thanyouhave to.Seetermsandconditionsatwww.picknpay.co.za/brandmatch

WELCOMEBuyaid

BEATING LAST YEAR’S PRICE

Clover TheOne1%Low FatFreshMilk 2 Litre

1890

PnP Fresh SkinlessChicken BreastFillets4s or18sPer kg4995

FRESH

Page 8: Stellenboschgazette 28 04 2015

Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore

Year 17 • Dinsdag 28 April 2015 | Tel. 021 887 2840

CHEERSTO JOLLYGOODSAVINGS

Alcohol Not for Sale to Persons Under the Age of 18. Drink Responsibly.

Multiply members earn up to 10x yourpoints when shopping at Pick n Pay.To activate your benefit, visit momentum.co.za/multiply. Terms and conditions apply.

Liquor not for sale on Sundays at Malmesbury, Wellington, Stellenbosch Square or Franschhoek Liquor.www.picknpay.co.za. Customer Care 0800 11 22 88. Toll free landlineonly. Cellphone rates apply.Shop in storeor online atwww.pnp.co.za/shop Certain promotional stocks are limited. Information correct at time of print. Prices inclusive of VAT,where applicable. smart shopper terms and conditions apply. E&OE.

1193246_1

00x26

0

PRICES VALID 30 APRIL - 3MAY 2015 AT PICK N PAY LIQUOR STORES LANGEBAAN, MALMESBURY, VREDENBURG,DURBANVILLE, STELLENBOSCH SQUARE, SABLE SQUARE, FRANSCHHOEK, BIG BAY AND CERES STORES ONLY

Savanna Dry, Light or DarkCider Non-returnableBottles 6 x 330ml

Castle Lager Non-returnableBottles 24 x 340ml or Cans24 x 330ml Per Case

Redd’s Original AppleAle Cans 440ml Per Pack

Black & WhiteWhisky750mlOlof Bergh

Brandy 750ml

Le Royal Brandy750ml

Magnum CreamLiqueur 1 Litre

WellingtonVO Brandy 750ml

BEST BUY

R54Per Pack

R88R88

R150 R129

R79

R56

R991 Litre

Let’s Play-sterblink uit in tennisen atletiekCarl Roothman is Let’s Play seSportster vir Maart.

Carl is vroeër die jaar gekies omSuid-Afrika te verteenwoordig inGaborone, Botswana, by die Afrikajunior-tenniskampioenskap.Hy was die enigste o. 12-seun in

die land wat gekies is om saam metdie span te gaan. Hy wen die enkel-spel sowel as die dubbelspel in sy af-deling.Hyneemdeel aan dieBoland o. 13-

tennisproewe en word gekies as Bo-land se nommer een o. 13, al is hynog o. 12.

Hy het Boland verteenwoordigbydie interprovinsiale tennistoer-nooi in Bloemfontein van 20-23Maart. By die interprovinsialeweek in Bloemfontein is hy vir dieSuid-Afrikaanse skolespan wat la-ter vanjaar in Amerika gaan toer,gekies.Carl is ook ’n uitstekende atleet

en het Boland-kleure verwerf indie 1 200 m in ’n tyd van 3:44. Hyisook lidvandieWes-Kaapse span.

V Die Let’s Play-kompetisie wordin samewerking met SuperSportaangebied. Al wat jy moet doen omhieraan deel te neem, is om jou no-minasie met volledige besonderhe-de en ’n hoë resolusiefoto te stuurna [email protected]

Daarword elkemaand ’nwenneraangewys en in November ’n jaar-wenner wat dan ook om die nasio-nale titel meeding. Groot pryse isdeurgaans op die spel. NominasiesvirApril seLet’sPlay Sportsterkangestuur word na bostaande adres.

Carl Roothman is Let’s Play se Sportster virMaart.

SportbrokkiesEVERGREENSDie rugbyklub Evergreens

Vlottenburg oefen Dinsdae enDonderdae vanaf 18:00 tot 19:30 bydie Vlottenburg Primêre Skool.Kontak vir Leon Krediet0 060 774 9429 of Vernon Fortuin0 083 978 6923 vir meer inligting.VAN DER STEL-RUGBYDie Van der Stel-rugbyklub oe-

fen Dinsdae en Donderdae by dieklub se rugbyvelde om 18:30.Almal is welkom.Kontak Adam Wagner by

0 073 851 3477 of Charles Willi-ams 0 084 596 5102.CORONATIONSCoronations-rugbyklub oefen

Dinsdae en Donderdae om 19:00by Idasvallei-sportterrein.

Bel Jerado Hendricks by0 078 597 6156.BLAKES-RUGBYBlakes-rugbyklub oefen elke

Dinsdag en Donderdag vanaf19:00 op Cloetesville se sportter-rein.Vir verdere navrae bel Christie

Noble by 0 073 272 7103.PNIEL VILLAGERSDie Pniel Villagers-rugbyklub

oefen Dinsdae en Donderdae van19:00 tot 21:00 by die Pniel-sport-terrein.Vir meer inligting bel Winston

Stubbs by 0 071 567 1273.EXCELSIORSExcelsiors RFC oefen Maandae

enWoensdae om 18:45 by Cloetes-ville-sportterrein.Virverderebe-

sonderhede bel Roy Davidse0 078 657 4305 of John Noble0 072 471 6349.BLAKES-NETBALAlle oud- en nuwe spelers word

genooi om die Blakes-netbalklubse oefeninge Dinsdae en Donder-dae by te woon van 17:30 tot 19:30.Vir meer inligting bel Audrey

VanWyk0 072 157 6466ofFarrenChristians 0 082 388 5812.VAN DER STEL-NETBALDie Van der Stel Netbalklub oe-

fen elke Dinsdag en Donderdagvan 18:00 tot 20:00 by BloemhofHoërskool. Die klub is oop virHoërskool kinders en senior spe-lers. Kontak Freda Kemp by0 082 523 0785 of 2 [email protected].

Die Varsitybeker se Dream Team het verlede week in ’n wedstryd teen die Junior Springbokke op die Danie Craven-stadionpuik vertoon. Die jonk Bokkies moes sweet vir die uiteindelike oorwinning van 31-24. Hier is Jean-Paul Lewis, watvir die Maties vleuel speel, in aksie met die bal terwyl ’n Junior Bok hom probeer keer. FOTO: THYS LOMBARD