10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDINGSERTIFIKAAT NKR VLAK 1 BOOV VLAK 4 SENTRUMGEBASEERDE ASSESSERING LEERAREA : TEGNOLOGIE KODE : TECH4 TAAK : WERKKAART DUUR : 2 WEKE PUNTE : 50 Hierdie assesseringstaak bestaan uit 7 bladsye. Name of

ABET LEVEL 4 SUMMATIVE ASSESSMENT  · Web viewIdentifiseer DRIE afvalprodukte wat in die drie blikke in FIGUUR 1 gesorteer moet word, en dui aan of hulle hernubaar, hergebruik of

  • Upload
    others

  • View
    26

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: ABET LEVEL 4 SUMMATIVE ASSESSMENT  · Web viewIdentifiseer DRIE afvalprodukte wat in die drie blikke in FIGUUR 1 gesorteer moet word, en dui aan of hulle hernubaar, hergebruik of

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDINGSERTIFIKAAT

NKR VLAK 1

BOOV VLAK 4 SENTRUMGEBASEERDE ASSESSERING

LEERAREA : TEGNOLOGIE

KODE : TECH4

TAAK : WERKKAART

DUUR : 2 WEKE

PUNTE : 50

Hierdie assesseringstaak bestaan uit 7 bladsye.

Name of Student:

Name of Community Learning Centre:

Page 2: ABET LEVEL 4 SUMMATIVE ASSESSMENT  · Web viewIdentifiseer DRIE afvalprodukte wat in die drie blikke in FIGUUR 1 gesorteer moet word, en dui aan of hulle hernubaar, hergebruik of

TECH 4 -2- SBA Taak: Werkkaart 2017

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie werkkaart bestaan uit DRIE VERPLIGTENDE vrae.

2. Die vrae is gebaseer op ES IDs 14095, 14096, 14097 en 14098

3. Hierdie asssesseringstaak moet individueel gedoen word.

4. ALLE vrae moet beantwoord word in die spaies wat in die WERKKAART voorsien word.

5. Skryf netjies en leesbaar.

VRAAG 1

Bestudeer FIGUUR 1 hieronder en beantwoord die vrae.

[Bron: Technology Grade 9,bladsy 140]

FIGUUR 1

1.1 Identifiseer DRIE afvalprodukte wat in die drie blikke in FIGUUR 1 gesorteer moet word, en dui aan of hulle hernubaar, hergebruik of hersirkuleer moet word.

(6)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 3: ABET LEVEL 4 SUMMATIVE ASSESSMENT  · Web viewIdentifiseer DRIE afvalprodukte wat in die drie blikke in FIGUUR 1 gesorteer moet word, en dui aan of hulle hernubaar, hergebruik of

TECH 4 -2- SBA Taak: Werkkaart 2017

1.2 Definieer elk van die volgende items:

1.2.1 Hernubaar

1.2.2 Hersirkuleerbaar

1.2.3 Herbruikbaar

(3 × 2) (6)[12]

VRAAG 2

2.1 Verduidelik elk van die volgende prosesse:

2.1.1 Reduksie:

2.1.2 Kombinasie

2.1.3 Preservering

(3 × 2) (12)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 4: ABET LEVEL 4 SUMMATIVE ASSESSMENT  · Web viewIdentifiseer DRIE afvalprodukte wat in die drie blikke in FIGUUR 1 gesorteer moet word, en dui aan of hulle hernubaar, hergebruik of

TECH 4 -2- SBA Taak: Werkkaart 2017

2.2 Verduidelik die doel van die veiligheidstoerusting wat in die prente hieronder getoon word.

2.2.1

Reflektorfrokke (vest)

2.2.2

Veiligheidstewels

(2 × 2) (4)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 5: ABET LEVEL 4 SUMMATIVE ASSESSMENT  · Web viewIdentifiseer DRIE afvalprodukte wat in die drie blikke in FIGUUR 1 gesorteer moet word, en dui aan of hulle hernubaar, hergebruik of

TECH 4 -2- SBA Taak: Werkkaart 2017

2.3 Identifiseer die veliligheidstoerusting hieronder:

(1)

2.4 Noem TWEE voordele an goeie verpakking van produkte.

(2)[13]

VRAAG 3

3.1 Bestudeer en voltooi die tabel oor strukture hieronder:

SOORT FUNKSIE VOORBEELDSolid 3.1.1

_______________________________

________________________________ (1)

3.1.2

__________ (1)

3.1.3

_______________ (1)

Om voorwerpe te beskerm en te behou (contain)

3.1.4

__________ (1)

3.1.5

_______________ (1)

3.1.6________________________________

________________________________ (1)

Elektriese kragmaste (Electric pylons)

(6)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 6: ABET LEVEL 4 SUMMATIVE ASSESSMENT  · Web viewIdentifiseer DRIE afvalprodukte wat in die drie blikke in FIGUUR 1 gesorteer moet word, en dui aan of hulle hernubaar, hergebruik of

TECH 4 -2- SBA Taak: Werkkaart 20173.2 Toon TWEE metodes wat gebruik kan word om die volgende rame sterk

(sturdy) te maak:

(4)

3.3 Gebruik die spasies hieronder om illustrasies van die kragte wat gelys word te teken.

3.3.1 Kompressiekrag

3.3.2 Spanningskrag

3.3.3 Skeerkrag (Shearing force)

3.3.4 Torsie-/wringkrag

(4 × 2) (12)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 7: ABET LEVEL 4 SUMMATIVE ASSESSMENT  · Web viewIdentifiseer DRIE afvalprodukte wat in die drie blikke in FIGUUR 1 gesorteer moet word, en dui aan of hulle hernubaar, hergebruik of

TECH 4 -7- SBA Taak: Werkkaart 2017

3.4 Identifiseer die dele wat (3.4.1–3.4.3) in FIGUUR 2 (Solar panel) hieronder genommer is. Skryf slegs die antwoord langs die nommer in FIGUUR 2.

FIGUUR 2

3.4.1

3.4.2

3.4.3

[25]

TOTAAL: 50

Kopiereg voorbehou